![]() ![]() As gevolg van die pektien in die selwand word die blouwier as 'n primitiewe organisme geklassifiseer. 'n Normale, aktiewe blouwiersel word omring deur 'n dun membraan wat uit pektien, sellulose, eiwitte en vette saamgestel is. Hierdie selvorme speel waarskynlik in die sel se voortplanting 'n rol. In die bepaalde omstandighede vorm sommige meersellige blouwiere heterosiste (groot selle met 'n dik wand wat uit eiwitte opgebou is). Akinete is selle wat vergroot is met 'n dik selwand en tot sewentig jaar lank die vermoë om te ontkiem kan behou. Blouwiere kom ook in die vorm van rustende spore (akinete) voor. Hierdie vakuole speel 'n rol in die dryfvermoë van sommige blouwierselle. Benewens oliedruppeltjies kom daar skynvakuole in die blouwierselle voor. Hoewel daar nie spesifieke organelle (organismes wat 'n spesifieke funksie vervul) in die sel is nie, is daar wel sekere selinsluitsels. Daar is geen ware kern nie en die kernmateriaal en selkleurstof is oral in die protoplasma van die sel versprei.ĭie kleur, wat gewoonlik blou of groen is, word deur die verhouding van die rooi (fikoëritrine), groen (chlorofil) en blou (fikosianine) pigment in die sel bepaal. Die struktuur van die mikroskopiese wierselle is baie eenvoudig. ![]()
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |